Harry Morgan

Harry Morgan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Bratsberg
Geboorte (1915-04-10)10 April 1915
Sterfte 7 Desember 2011 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1935–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Morgan (10 April 1915 – 7 Desember 2011) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ox-Bow Incident (1943), High Noon (1952), en Dragnet (1987), en in die televisiereeks M*A*S*H (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy